What does (m)others say about BushyTale?

 

"My seun is mal oor die bos geheim elke maand en geniet die stories baie. Baie dankie vir ure se pret."

Yana, 30 Junie 2011

 

"Ek dink on groot mense sien net so uit na die pakkie. My kleindogter se tannie het nou die dag gevra wanneer kry sy haar volgende pakkie. Ons word sit gemaak en dan lees sy vir ons."

Claudia, 29 Junie 2011

 

"Thanks for finding out about how bees make the buzzing sound. I find it very interesting too. My daughter finished her workbook and loved it, and was very excited about the stickers! And thanks so much for the picture for her brother to colour in."

Helene, 15 January 2011

 

"Thank you Karen! My daughters really enjoy their books!"

Michelle, 17 November 2010

 

"Thank you so so much for the wonderful BushyTale things, my brother really does love it! He ADORES it!"

Jessica, 10 November 2010

 

"Thank you for a wonderful publication, my son is loving it and really enjoyed going online to see his art work!"

Gillian, 16 July 2010

 

"Yeah, my boys' a famous budding artist! :) He was so chuffed when he saw his very own pic on line ;)! Thanks Bushytail, you rock!"

Megan, 15 June 2010

 

"Ek voel effens hartseer, want my kinders is altyd meer opgewonde as hulle BushyTale in die pos kry as wat hulle my groet as ek by die huis kom. Ek dink ek moet vir my 'n stert laat groei en kyk of dit help :<)"

Jansen, 2 June 2010

 

"I showed my son and he was thrilled to see his picture there! We log on every night to check it out. The pleasure that these small things bring to them is worth it all!"

Jacqui, 31 May 2010

 

"Okay, now I'm really excited :)!!! Shame I told him you emailed and sending a package and he wanted to go to the post box straight away so cute! :)! Had to explain only leaving BushyTale today so maybe end of the week. I love their excitement :)! Thanks so much for your wonderful adventure!"

Megan, 14 April 2010

 

"I can only say "WOW", I am very impressed. My son was very excited after his 1st letter and could not wait to open the bigger envelope. He started the workbook the same day and we HAD to mail it back the very next day."

Isabel, 3 February 2010

 

"Thanks again. The kids absolutely LOVE receiving their post from BushyTale and can't wait to hear the stories, see the workbooks and learn about the bushveld secret."

Jackie, 22 January 2010

 

"Dit is die beste ding wat ons kon doen om ons kleindogter in te teken op jou wonderlike program. Sy geniet dit so. Ons het Oktober 'n familie naweek gehad en sy het alles saamgebring om vir ons te wys. Ek kan jou verseker, jong en oud het aan haar lippe gehang. Dis so oulik!!!!! 'n Mooi dag vir jou en nogmaals dankie vir die wonderlike wêreld wat jy oopmaak vir haar."

Ina, 18 November 2009

 

"Dankie vir jou wonderlike konsep. My seun geniet dit vreeslik en "brag" by almal oor sy bosgeheim."

Michelle, 18 November 2009

 

"Dankie vir jou moeite en dat jy dit vir ons so maklik maak met koeverte, seëls, ens."

Ilze, 13 November 2009

 

"Great story about Putamo. My son enjoyed the workbook and was able to do most of it on his own. Thank you."

Tandi, 7 October 2009

 

"Dankie vir jou moeite met die kommunikasie. Ek wil tog vir jou sê my seun geniet dit baie."

Lydia, 16 September 2009

 

"Die pakkie het gister gekom en was die kind verras en in total ekstasie oor sy "mail". Hy het sommer dadelik begin lees. Baie geluk, jy het regtig 'n baie oulike konsep."

Karin, 11 September 2009

 

"Baie dankie daarvoor......sy was absoluut MAL daaroor......en sy voel so belangrik dat sy punte kan verdien om iets spesiaal te kan kies."

Tanya, 23 Julie 2009

 

"Baie dankie, my meisiekind het in een dag al 20 prentjies van haar inkleurboek ingekleur. Sy geniet dit baie."

Annelie, 16 Julie 2009

 

"Baie dankie, my seun geniet sy pakkie vreeslik baie. Een van sy gunstellinge is die bos geheim. Jy moet sien, hy fluister toe hy vir Pappa vertel."

Chantell, 30 Junie 2009

MORE NEWS
 
 
 
 
 
Comments